f.12. Hermanus Adriaan, geb. 06/12/1854, Rietfontein, Calvinia,
oorl. 22/02/1921, Kaalspruit, dist. Calvinia x
25/09/1876, Calvinia met Anna Jacoba NEL, geb. 11/05/1860, Calvinia, oorl.
19/11/1920, Kaalspruit, Calvinia, d.v. Jacobus Johannes Gideon Nel en Anna Jacoba
van Wyk.
Hermanus Adriaan was die seun van Albertus Johannes Nel en Hester Josina Louw.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1871:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1886:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH