i.1. Nicolaas VON WIELLIGH, geb. 1936

i.1.  Nicolaas (Boetie), geb. 1936 x Anna NN.  Lugwerktuigkundige in die SA Lugmag, later by SAL, woon in Kempton Park.

Nicolaas was die seun van Johannes Lodewickus von Wielligh en Babsie le Roux.