h.4. Eleanor,
geb. 21/08/1905, Robertson, oorl. 27/12/1982, Grahamstad, Oos-Kaap x 04/06/1929, Kaapstad met Douglas
HELM, geb. 16/07/1893, Kaapstad, oorl. 05/08/1937, Middelburg, O-Tvl.
Eleanor was die dogter van Gabriël Stephanus Nel en Elsie Sophia Celliers.