h.3. Pieter Andries NEL, geb. 30/04/1922

h.3.  Pieter Andries, geb. 30/04/1922, Ladybrand, Motheo, OVS, oorl. 26/05/1927, Ladybrand, Motheo, OVS.

Pieter Andries was die seun van Jacobus Frederik Nel en Anna Margaretha Cornelia Hibbert.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1965 nie:
FAMILYSEARCH