f.8. Johannes Jacob Frederik, geb. 07/01/1850, Buffelsrivier, ged. 26/05/1850, Prince Albert, oorl. 03/09/1869, Buffelsrivier. (18.7.28)
Johannes Jacob Frederik was die seun van Johannes Jacob Frederik Nel en Anna Maria Vrey.Uit hulle pa se sterfkennis van 1867:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1886 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/d/d4/Vrey-15.jpg)