g.3. Cornelis Jacobus, geb.
04/04/1858, ged. 02/05/1858, Hopetown.
Cornelis Jacobus was die seun van HendrikChristoffel Nel en Sara Sophia Viljoen.
FAMILYSEARCH
Hopetown baptisms 1853-1870
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1915 nie:
FAMILYSEARCH