g.8. Phillippus Albertus VON WIELLIGH, geb. 1917

g.8.  Phillippus Albertus, geb. 1917. Myningenieur in Johannesburg, word later Voorsitter van die Kamer van Mynwese.

Phillippus Albertus was die seun van Phillippus Albertus von Wielligh en Anna Susanna Malherbe.