g.5. Pieter Willem Adriaan, geb. 05/12/1846, oorl.
29/08/1937, Hendrina, O-Tvl x 06/03/1867, Tvl met Margaretha Gertruida Johanna JANSE
VAN VUUREN, geb. 15/07/1849, oorl. 30/05/1877, d.v.
Roelof Johannes Janse van Vuuren en Elsie Sophia Catharina Maria Nel xx 28/11/1878,
Middelburg, Tvl met Sara Susanna GROBLER, geb. 14/12/1856, oorl. 30/09/1937, Hendrina, O-Tvl, d.v. Frederik Albertus Grobler
en Anna Margaretha Mare
Pieter Willem Adriaan was die seun van Pieter Willem Adriaan Nel en Elsie Bekker.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1876:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1876:
FAMILYSEARCH
Anglo
boere-oorlog:
|