f.9. Jeremias Andries NEL, geb.26/09/1842

f.9. Jeremias Andries, geb. 26/09/1842, oorl. 27/09/1871 x 16/03/1860 met Maria Magdalena STRYDOM, geb. 30/03/1840, d.v. Andries Stephanus Strydom en Magrieta Maria Helm.

Jeremias Andries was die seun van Jeremias Andries Nel en Hester Catharina Joubert.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1853:
FAMILYSEARCH