h.3. Marthinus Jacobus, geb. 15/12/1893, Johannesburg, oorl. 07/04/1960, Dundee, Natal x 07/09/1925, Potgietersrust, Tvl met Jannetta Wilhelmina Vorster DU PLESSIS, geb. 1906, oorl. 10/08/1952, Potgietersrus, Tvl xx 20/06/1953, Dundee, Natal met Petronella Hendrina BOSHOFF, geb. 1898 (voorheen Warklitz en Du Plessis).
Marthinus Jacobus was die seun van Johannes Jacobus Nel en Rachel Jacoba Elizabeth Pelser.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1904:
FAMILYSEARCH