h.3. Christiaan Nicolaas Hendrik, geb. 22/09/1896, oorl. 02/03/1970 x 22/04/1924,
Krugersdorp, Tvl met Jacoba Wilhelmina Christina GROBLER, geb. 11/01/1903,
oorl. 15/07/1981, d.v. Johannes Hermanus Grobler en Jakoba Jacomina Christina Loggenberg.
Christiaan Nicolaas Hendrik was die seun van Christiaan Nicolaas Nel en Martha Magdalena Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1932:
FAMILYSEARCH