h.5. Anna Maria Frederika, geb. 1868 x 24/08/1891, Middelburg met Christoffel Bernardus BOSMAN, geb. 09/08/1868, oorl. 07/01/1941, s.v. Daniel Johannes Bosman en Jacoba Cornelia Aletta Sophia Enslin.
Anna Maria Frederika was die dogter van Johannes Petrus Nel en Anna Maria Frederika de Klerk.Uit hulle pa se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH
Uit haar pa se broer Pieter Willem Adriaan Nel se sterfkennis:
FAMILYSEARCH
Kinders:
i.1. Daniel Johannes
BOSMAN, geb. 1893,
oorl. 1956
i.2. Christoffel
Bernardus BOSMAN, geb. 1895,
oorl. 1905
i.3. Johannes
Petrus BOSMAN, geb. 1898
i.4. Jacobus
Stefanus Cornelis Johannes BOSMAN, geb. 1900
i.5. Marthinus
Stefanus Jacobus Petrus BOSMAN, geb. 1900
i.6. Petrus Jacobus BOSMAN, geb. 1904, oorl. 1988