g.8. Johannes Hendrik NEL, geb. 23/04/1858, ged. 01/06/1858

g.8. Johannes Hendrik, geb. 23/04/1858, ged. 01/06/1858, Winburg, OVS, oorl. 05/09/1917, Vredefort, OVS x 15/05/1877 met  Elizabeth Johanna VAN DER MERWE, geb. 25/08/1857, d.v. Nicolaas Francois van der Merwe en Elizabeth Johanna Christina van Wyk.

Johannes Hendrik was die seun van Pieter Willem Adriaan Nel en Salomina Maria Swanepoel. 

Uit hulle pa se sterfkennis van 1878:
(https://www.wikitree.com/photo.php/9/93/Nel-2301.jpg)

Uit hulle ma se sterfkennis van 1909:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Swanepoel-1358-1)