g.4. Petrus Johannes, geb. 25/09/1862, Verena,
Middelburg, Tvl., oorl. 05/08/1935, Rietfontein, 153, Pretoria x 02/11/1891, Pretoria,
Tvl met Aletta Maria Francina DE BEER, geb. 24/05/1872, Pretoria, oorl.
18/07/1937, Pretoria, d.v. Willem Jacobus de Beer en Hendrina Adriana Roets.
Petrus Johannes was die seun van Pieter Willem Nel en Jacoba Elizabeth Engelbrecht.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH