g.2. Susanna Sophia, geb. 26/09/1860, Pretoria, ged. 29/01/1861, Rustenburg Oos, Tvl x 22/12/1879, Pretoria, Tvl met Jan Hermanus MULLER, geb. 1857.
Susanna Sophia was die dogter van Pieter Willem Nel en Jacoba Elizabeth Engelbrecht.Uit hulle pa se sterfkennis van 1901:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Cornelis Johannes MULLER, geb. 1880, oorl. 1951
h.2. Rosina Elizabetha MULLER, geb. 1886
h.3. Willem Gerhardus MULLER, geb. 1892
h.4. Susanna Sophia Aletta MULLER, geb. 1896,
oorl. 1981