g.3. Elizabeth Maria Susanna, geb. 27/03/1848, ged. 09/07/1848, Tarka, oorl. 15/06/1899 x 19/09/1864, Kroonstad, OVS met Hendrik Stephanus GROBBELAAR, geb. 15/11/1842, s.v. Johannes Jacobus Grobbelaar en Hester Sophia du Plessis.
Elizabeth Maria Susanna was die dogter van Pieter Willem Adriaan Nel en Salomina
Maria Swanepoel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1878:
(https://www.wikitree.com/photo.php/9/93/Nel-2301.jpg)
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1909 nie:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Swanepoel-1358-1)
Kinders:
h.1. Salomina Maria GROBBELAAR, geb. 1869,
oorl. 1928
h.2. Hester Sophia GROBBELAAR, geb. 1870
h.3. Elizabeth Susanna
Maria GROBBELAAR, geb. 1875
h.4. Pieter Willem
Adriaan GROBBELAAR, geb. 1876, oorl. 1948
h.5. Hester Dorothea
Helena GROBBELAAR, geb. 1882
h.6. Johannes Jacobus
Hendrik GROBBELAAR, geb. 1886