g.10. Marthinus Stephanus NEL, geb. 27/12/1854, ged. 13/01/1855

g.10.  Marthinus Stephanus, geb. 27/12/1854, ged. 13/01/1855, Winburg, OVS.

Marthinus Stephanus was die seun van Johannes Hendrik Nel en Martha Susanna Zaayman.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1894 nie: 
FAMILYSEARCH