f.12. Wilhelmina Adriaatje, geb. 18/06/1850, ged. 26/12/1850, Prince Albert x 28/06/1869, Prince Albert met Johannes MULLER, geb. 10/12/1848, oorl. 05/03/1882, s.v. Christiaan Loedolff Muller en Dorothea Elizabeth Maria Nieuwoudt.
Wilhelmina Adriaatje was die dogter van Johannes Paulus Nel en Dorothea Regina Nel.Uit hulle ma se sterfkennis van 1861:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1871 nie:
FAMILYSEARCH
Kinders:
g.1. Dorothea
Christina MULLER, geb. 1872, oorl. 1921
g.2. Dorethea
Elizabeth Maria MULLER, geb. 1875
g.3. Jan Paul MULLER, geb. 1878