h.8. Josephine Eliza Mary, geb. 24/05/1882. Josephine Eliza Mary was die dogter van Louis Nel en Ann Charlotte Leonard.
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1887 nie.