g.3. Susanna Elizabeth, geb. 23/10/1861, oorl. 16/03/1886 x 14/06/1880, Calvinia met Frederik Johannes STRAUSS, geb. 08/05/1860, s.v. Frederik Johannes Strauss en Helena Jacoba Hendrika Vollgraaff.
Susanna Elizabeth was die dogter van Elias Albertus Nel en Hilletje Maria Volgraaff.Uit hulle pa se sterfkennis van 1863:
FAMILYSEARCH
Uit
hulle ouma Hester Josina Louw se sterfkennis van 1886:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Frederik
Johannes STRAUSS, geb. 1881