g.9. Johan Wilhelm, geb. 16/01/1872, ged. 31/03/1872, Albanie, oorl. 12/10/1940, Somerset-Oos x 27/03/1895, Pearston met Maria Elizabeth NEL, geb. 17/12/1875, oorl. 16/07/1950, d.v. Michiel Coenraad Nel en Aletta Catharina Bosch.
Johan Wilhelm was die seun van Philip Daniël Stephanus Nel en Anna Margaretha Fourie.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1911:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1911:
FAMILYSEARCH