f.8. Hester
Susanna , geb. 06/09/1858, oorl. 13/09/1959 x
14/05/1877, Rouxville met Daniël Hermanus JOUBERT, geb. 05/11/1852, oorl. 12/08/1947.
Hester Susanna was die dogter van Gabriël Daniël Nel en Anna Margaretha Odendaal.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH
Tydens die huwelik Joubert/Nel,NGK Rouxville 14
Mei 1877, ds CS Morgan, is die bruidegom 'n 24-jarige jongman, 'n veeboer van Lady
Grey en die bruid 'n 18-jarige jongdogter van distrik Rouxville.
eGGSA library Gravestones in South Africa Free State :
Vrystaat Free State, ROUXVILLE, Urban area Free State, ROUXVILLE, Main cemetery
Kinders:
g. Anna
Margaretha JOUBERT, geb. 07/03/1878, oorl. 04/11/1957, Reddersburg, OVS x
Stephanus Johannes Christiaan Nel, oorl. 23/08/1954
g. Hester
Susanna Helena JOUBERT
g. Daniël
Hermanus JOUBERT, geb. 03/11/1885, oorl. 03/01/1960, Lebanie, Hagesdam, OVS.
g. Petronella
Maryna JOUBERT
g. Jacobus
Paulus Johannes JOUBERT
g. Elizabeth
Maryna JOUBERT, geb. 12/09/1898, oorl. 22/07/1993, Bloemfontein x Daniël
Hermanus van Tonder.