f.6. Anna Margaretha Odendaal, geb. 18/04/1852, ged. 04/07/1852, Somerset Oos x 08/05/1871, Smithfield, OVS met Josias Eduard HOFFMAN, geb. 13/01/1842, oorl. 27/06/1912, s.v. Joachim Wilhelm Stoll Hoffman en Elizabeth Catharina De Villiers.
Anna Margaretha was die dogter van Gabriël Daniël Nel en Anna Margaretha Odendaal.Uit hulle pa se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1897:
FAMILYSEARCH
Kinders:
g.1. Anna
Margaretha HOFFMAN, geb. 1872, oorl. 1969
g.2. Joachim
Daniel HOFFMAN, geb. 1874, oorl. 1954
g.3. Gabriel
Daniel Nel HOFFMAN, geb. 1876, oorl. 1964
g.4. Josias
Eduard HOFFMAN, geb. 1879, oorl. 1959
g.5. Daniel
Christiaan Frans HOFFMAN, geb. 1881, oorl. 1969
g.6. Elizabeth
Catharina HOFFMAN, geb. 1886
g.7. Jan
Jacobus HOFFMAN, geb. 1889, oorl. 1952