j.1. Susara
Jeanetta (Suzi), geb. 09/09/1917, ged. 28/10/1917, Calitzdorp, oorl. 1996,
Calitzdorp x 25/03/1942, Calitzdorp met (Dr.
Ds) Lodewikus Lourens Johannes VISSER, geb. 10/10/1919, Tvl, oorl. 17/03/1993, Calitzdorp, s.v. Lodewicus
Johannes Lourens Visser en Maria Johanna Alberta Engelbrecht.
Susara Jeanetta was die dogter van Carel Christiaan Nel en Jeanetta
Wilhelmina Cloete.
Name Susara Jeanetta Nel
Birth Date 9 Sep 1917
Father's Name Sarel Christiaan Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Jeanetta Wilhelmina Cloete
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 28 Oct 1917
Event Place Calitzdorp
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6GYS-LH42
Name Lodewikus Lourens Johannes Visser
Sex Male
Age 28 years
Birth Year (Estimated) 1914
Event Type Marriage
Event Date
25 March 1942
Event Place Calitzdorp, Calitzdorp, Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Calitzdorp, Calitzdorp, Kaap, South Africa
Susara Jeanetta Nel person details
Name Susara Jeanetta Nel
Age 24 years
Sex F
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6RQ4-BMYM?lang=en
Ds. Lodewikus Lourens Johannes Visser
Visser, Lodewikus
Laurens Johannes, B.A., B.D., D.D.: L.1941; 0.1942 Vereeniging; 1950 Wynberg;
1962 Kakamas.
DR LODEWIKUS
LOURENS JOHANNES VISSER (BA, BD, DD) (10.10.1918 - 17.03.1993)
L L J Visser is op
10 Oktober 1918 gebore. Hy matrikuleer aan die destydse "Nylstroom
Middelbare Skool" en was een van die eerste vyf studente van die Fakulteit
Teologie (Afdeling B) aan die Universiteit van Pretoria. Hy word gelegitimeer
in 1941 en sy eerste gemeente is Vereeniging. In 1950 aanvaar hy 'n beroep na
Wynberg by Kaapstad. Terwyl hy daar is,
skryf hy in vir sy doktorsgraad by die Universiteit van Stellenbosch met as
tema vir sy proefskrif: Die Algemene Openbaring. 'n Ramp tref hom egter
aangesien 'n proefskrif met dieselfde tema net op daardie tydstip in Amsterdam
die lig gesien het. In 1958 verskyn sy volgende proefskrif: Die verbond in die
teologie van Karel Barth. In 1971 gaan hy na
Newcastle en emeriteer daar na 13 jaar diens. Hy was getroud met 'n nooi Nel en
hulle het twee dogters en 'n seun gehad. Ds L L J Visser, junior, die seun wat
in sy pa se voetspore gevolg het, is tans predikant op Naboomspruit. Dr Visser se
roeping was vir hom 'n vreugde. Tien jaar lank het hy as predikant van Wynberg
die pastorale versorging gedoen van die Magdalena Huis vir ongehude moeders en
daar die wel en wee saam met hulle beleef. In sy hele
bediening het hy baie belanggestel in leerstellige en aktuele sake. Hy was dan
ook tot by sy aftrede voorsitter van die Algemene Kommissie vir Leer en Aktuele
Sake. Hy het ook in die moderatuur van die Sinode van Natal gedien. Dr Visser
was 'n formidabele man met 'n forse optrede. Hy het vertroue uitgestraal en
vertroue ingeboesem. Hy is op 17 Maart
1993 te Calitzdorp oorlede waar die egpaar hulle later tyd gevestig het.
(https://www.myheritage.com/person-5033849_148888701_148888701/dr-ds-lodewikus-lourens-johannes-visser)
Calitzdorp
Kinders:
k.1. Ds. Lodewikus Lourens Johannes VISSER, geb.
1943
k.2. Jeanette VISSER, geb. 1944, oorl. 2025