i.5. Carel Christiaan, geb. 03/04/1896, ged. 07/06/1896, Aberdeen, oorl. 01/06/1956 x 30/04/1917, Calitzdorp met Jeanetta Wilhelmina CLOETE, geb. 07/07/1899, Calitzdorp, oorl. 15/06/1970, d.v. Louis Jacobus Cornelis Cloete en Susara Jeanetta Jacoba Weyks.
Carel Christiaan was die seun van Daniël Jacobus Johannes Nel en Margaretha Susanna Stassen.
Calitzdorp
BLOK
B, 37 – 59
144 - 171 144 & 145: (links) Met
liefdevolle herinneringe aan my dierbare eggenoot en ons vader CAREL CHRISTIAAN
geb. 3 April 1896 oorl. 1 Junie 1956. Nettie en kinders (middel) Die Here het
gegee en die Here het geneem, die naam van die Here sy geloofd Job 1 vs. 21.
Rus sag liewe ouers (regs) Met liefdevolle herinneringe aan ons dierbare moeder
JEANETTA WILHELMINA (geb. CLOETE) geb. 7 Julie 1899 oorl. 15 Junie 1970. Van
kinders. CAREL * NEL * NETTIE – calitzdorp
Calitzdorp
Calitzdorp