Johanna Beatrix was die dogter van Louis Frederik Johannes Nel en Cornelia Margaretha Douglas.
Gedurende die doop, no 550
Ladybrand NG Kerk 11 Julie 1909, Ds PS van Heerden, is die getuies: Abraham
Nel, Johanna Olivier.
Tydens die huwelik Pienaar/Nel,
NGK Ladysmith, distrik Kliprivier, Natal, 24 Desember 1929, ds Brink, is die
bruidegom 'n 19-jarige jongman, 'n boer van "Leeuwvlucht", Reitz en
die bruid 'n 20-jarige jongdogter van "Schraalhoek", Bergville,
Natal.
(https://www.myheritage.com/person-5027756_148888701_148888701/johanna-beatrix-pienaar-gebore-nel)
(https://www.myheritage.com/person-5027772_148888701_148888701/jacob-johannes-pienaar-pienaar)
Kinders:
i. Cornelia Margaretha PIENAAR, geb. 08/03/1948
i. Jacob Johannes Hendrik PIENAAR, geb. 13/02/1951
i. Louis Nel PIENAAR
Kinders:
i. Cornelia Margaretha PIENAAR, geb. 08/03/1948
i. Jacob Johannes Hendrik PIENAAR, geb. 13/02/1951
i. Louis Nel PIENAAR