Daniël Jacobus was die seun van Louis Frederik Johannes Nel en Maryna Adriana Nel.
Tydens die doop, Ladybrand 9 Januarie 1902 ds
PS van Heerden, is die getuies: Dirkie Johanna Nel, Hendrik Johannes Nel, Gert
Johannes Jacobus Nel, Johanna Cornelia Nel.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1906 nie:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1906 nie:
FAMILYSEARCH