Louisa Frederika Johanna was die dogter van Louis Frederik Johannes Nel en Maryna Adriana Nel.
Calitzdorp
Foto: Rene Berry
Uit hulle ma se sterfkennis van 1906:
FAMILYSEARCH
Tydens die huwelik, Ladybrand 20 September 1910 ds Smit, is die bruidegom 'n 30-jarige jongman, landbouer "Viniesrust", Ladybrand en die bruid 'n 18-jarige jongedogter, "Holfontein," Ladybrand.
FAMILYSEARCH
Kinders:
i.1. Diederik Johannes (Dick) HATTINGH, geb. 20/07/1911, Thaba Nchu, oorl. 04/04/1983, Hobhouse.
i.2. Marijna
Nel HATTINGH, geb. 07/06/1913 x Frederik
Johannes Theodorus van Wyk, geb. 19/04/1906, Ladybrand, oorl. 30/12/1964, Nasionale
Hospitaal, Bloemfontein, s.v. Jacobus van Wijk en Johanna Maria Louiza
Bezuidenhout.
i.3. Louisa
Johanna HATTINGH, geb. 04/04/1918, oorl. 07/05/2008, Ladybrand x Cornelis Johannes Eksteen, geb. 1917, oorl.
1988.