h.14. Thomas John
Robert, geb. 1919 x 13/12/1943, Stanger, dist. Tugela, Natal metAletta Johanna JANSE VAN RENSBURG, geb. 1926.
Thomas John Robert was die seun van Louis Frederik Johannes Nel en Cornelia Margaretha Douglas.
(https://www.myheritage.com/person-5027754_148888701_148888701/thomas-john-robert-nel)
Tydens die huwelik Nel/Janse van Rensburg, NGK Stanger, distrik Tugela,
Natal, 13 Desember 1943, is die bruidegom 'n 24-jarige jongman van Darnall,
laer Tugela en die bruid 'n 16-jarige en 11 maande oue jongdogter van
Newcastle.