Christina Elizabeth was die dogter van Jacobus (Johannes) Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie:
(Linda Koekemoer)
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA
Kinders:
h.1. Elsje
Johanna VAN DER MERWE, geb. 28/03/1887, oorl. 27/11/1938 x Daniël Hugo
h.2. Jacobus Johannes Gideon (Kola) VAN
DER MERWE, geb. 23/10/1888
h.3. Schalk Willem Burger (Schalkie) VAN
DER MERWE, geb. 15/04/1890
h.4. Anna Jacoba (Annie) VAN
DER MERWE, geb. 08/03/1892