f.6. Dorothea Regina NEL, geb. 27/09/1829
f.6. Dorothea Regina, geb. 27/09/1829, Driefontyn, ged. 21/02/1830, dist. Swellendam. Waarskynlik jonk dood.
Dorothea Regina was die dogter van Johannes Paulus Nel en Dorothea Regina Nel.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1861:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1871 nie:
FAMILYSEARCH