g.4. Gesie Maria, geb 05/11/1846, ged. 30/12/1846, Pietermaritzburg, oorl. 07/09/1934 x 19/03/1866, Greytown met Georg Frederik VERMAAK, geb. 20/05/1838, oorl. 16/12/1909, s.v. Johannes Cornelis Vermaak en Adriana Josina Rautenbach.
Gesie Maria was die dogter van Jeremias Jacobus Nel en Elsie Hendrina Catharina Fick.Uit hulle ma se sterfkennis van 1908:
(https://www.wikitree.com/photo.php/2/2c/Fick-387.jpg)
Kimders:
h.1. Johannes
Cornelis VERMAAK, geb. 1867, oorl. 1932
h.2. Jeremias
Jacobus VERMAAK, geb. 1869, oorl. 1938
h.3. Georg
Frederik VERMAAK, geb. 1870, oorl. 1965
h.4. Elsje
Hendrica Katharina VERMAAK, geb. 1872
h.5. Adriana
Joscina VERMAAK, geb. 1874, oorl. 1974
h.6. Gezina
Maria VERMAAK, geb. 1876
h.7. Louis
Louwrenz VERMAAK, geb. 1878
h.8. Cornelius
Johannes VERMAAK, geb. 1882, oorl. 1952
h.9. Paul Hendrik Nel VERMAAK, geb. 1887, oorl. 1963