g.16. Casper Jan Hendrik NEL, geb. 25/04/1877, ged 12/06/1878
g.16. Casper Jan Hendrik, geb. 25/04/1877, ged
12/06/1878, Calvinia.
Casper Jan Hendrik was die seun van Johannes Carel Willem Casparus Nel en Martha Margaretha Wilhelmina Maria Steenkamp.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1879:FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1901 nie:FAMILYSEARCH