f.3. Susanna Margaretha, geb. 11/11/1825, ged.
Worcester, oorl. 21/07/1864, Fraserburg x Gerrit Johannes Hermanus VAN WYK, geb. 19/03/1810, oorl. 28/04/1894, Fraserburg, s.v. Gerrit Johannes van Wyk en Anna Maria Kuun.
Susanna Margaretha was die dogter van Gerrit Matthys Nel en Geertruyda
Margaretha Coetzee.
Uit
hulle pa se sterfkennis van 1854:
FAMILYSEARCH
Kinders:
g. Gerrit Matthys Nel VAN WYK. geb. c. 1864