Johannes Petrus was die seun van Daniël Jacobus Nel en Judith Susanna Geyser.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1857 nie:
FAMILYSEARCH
Maar wel in hulle ma se sterfkennis van 1854:
FAMILYSEARCH
Woon op Kraaldoorns, dist. Calitzdorp
(https://www.geni.com/people/Johannes-Petrus-Nel/6000000019750249681)
Clocolan is 'n dorpie in die Oos-Vrystaat en is in 1907 gestig. Die dorpie lê aan die R26, halfpad tussen Bethlehem en Bloemfontein. Die dorp is gestig op die plase Reinzi en Harold en het sy naam te danke aan die Afrikanerboere wat in die omgewing geboer het wat die uitspraak van die "Hlohlowane"-berg (wes van die huidige Clocolan) verkeerd gehad het. "Hlohlowane" is 'n Sothowoord en beteken "rif van die veldslag". (http://af.wikipedia.org/wiki/Clocolan)