f.5. Johannes Hendrik, geb. 23/08/1827, ged.21/12/1827,
George, oorl. 13/10/1876, Kraaldoorns, dist. Oudtshoorn x 24/11/1845, George
met Christina Susanna KLEYNHANS, geb. 24/08/1831, George, oorl. 1913, d.v. Evert Philip
Kleynhans en Janetta Christina Stieme.
Johannes Hendrik was die seun van Daniël Jacobus Nel en Judith Susanna Geyser.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1857:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1854:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH