f.2. Gabriël, geb. 25/01/1809, ged. 25/06/1809,
Kaapstad, oorl. 18/07/1880 x 16/03/1839 met Maria Magdalena BEKKER, geb.
02/02/1814, d.v. Johannes Jurgens (Jurie) Bekker en Johanna Bekker.
Gabriël was die seun van Louis Nel en Gesina Maria Beatrix Olivier.