f.5. Izak
Johannes Jacobus, geb. 11/11/1838, ged. 26/05/1839, dist. Beaufort-Wes.
Izak Johannes Jacobus was die seun van Johannes Paulus Nel en Maria Susanna van der Westhuizen.
FAMILYSEARCH
Beaufort-Wes baptisms 1819-1844
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1873 nie:
EGGSA