g.4. Philippus Theunis NEL, geb. 08/09/1853, ged. 02/07/1854
g.4. Philippus Theunis, geb. 08/09/1853, ged.
02/07/1854, Pietermaritzburg, oorl. 28/08/1854. Philippus Theunis was die seun van Gideon Jacobus Nel en Susanna Elizabeth Ignasina van Staden.
Uit hulle ouma Maria Elizabeth Joubert se sterfkennis van 1853: