Johanna Elizabeth was die dogter van Gerrit Frederik Simon Nel en Anna Catharina Engelbrecht.
FAMILYSEARCH
Albany baptisms 1831-1857
Uit hulle pa se sterfkennis van 1839:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Anna Catharina JANSE VAN RENSBURG, geb. 1855,
oorl. 1933
h.2. Cornelia Aletta Frederika JANSE VAN RENSBURG,
geb. 1857
h.3. Frederik Rudolph JANSE VAN RENSBURG, geb. 1859, oorl. 1891