Gesina was die dogter van Gerrit Cornelis Nel en Catharina Margaretha le Grange.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1884:
FAMILYSEARCH
Cornelis en sy oudste broer, Daniël, het tussen 1860
en 1865 saam uit die Kaap Kolonie na Transvaal vertrek. Op 20 November 1865 het
Cornelis en sy broer Daniël saam 'n memorandum onderteken waarin ontevredenheid
uitgespreek word oor die optrede van die President van die Uitvoerende Raad en
die Kommandant Generaal in verband met die veldtog teen Moshoeshoe en ook ander
administratiewe regerings take. Hierdie memorandum is deur meer as 'n honderd
burgers onderteken. Op 19 Januarie 1866 onderteken Daniël ook 'n versoekskrif
waarin die regering gevra word om sekere wette en ordinansies voorlopig buite
werking te stel totdat die volk die geleentheid gehad het om hulle daaroor uit
te spreek. Daniël en Cornelis het op die plaas Holfontein in die Krugersdorp
distrik gevestig. Hulle jonger broer, Jan Tielman, het eers na Natal
verhuis, waar hy verskeie jare gewoon het, voordat hy ook na Transvaal verskuif
het om op die plaas Vryheid in die Wakkerstroom distrik te vestig. Gedurende die Anglo-Boereoorlog lê Cornelis sy wapens neer in Junie 1900
en bly op die plaas tot 23 Desember 1900, toe hy na die Johannesburg renbaan
konsentrasiekamp geneem word. Later word hy na die konsentrasiekamp in
Krugersdorp oorgeplaas. Gedurende 1900 het die Britte verskeie kere by hom op
die plaas aangedoen om kos voorrade aan te vul. Die Britte het aan hom
kwitansies vir alle items wat hulle geneem het, gegee. Na die oorlog eis hy van
die burgerfonds vir 1 perdekar, 2 dubbel-harnasse, 22 osse, 16 sakke mielies
(totaal 384 Britse pond), 639 bondels hawer, 20 sak mielies (totaal 31 Britse
pond), 7 koeie, 4 beeste, 6 kalwers, 500 bondels hooi (totaal 169 Britse pond)
en nog vele bondels hooi (200 Britse pond).
Hy x in Ladysmith, Natal, Gesina NEL, * Okt 1839, Ladismith, Kaap, d. v.
Gert Cornelis Nel en Catharina Margaretha le Grange. Cornelis sterf 23 Des
1919, Holfontein, Krugersdorp. (https://www.myheritage.com/person-5030020_148888701_148888701/cornelis-vrey)
(https://www.geni.com/people/Gezina-Vrey/6000000010553537400)
Kinders:
g.1. Catharina Magrietha VREY, geb. 1861
g.2. Dina Carolina VREY, geb. 1860, Prins Albert
g.3. Catharina Magrietha VREY, geb. 12/03/1864, Potchefstroom, oorl. 1888
g.4. Cornelis VREY, geb. 05/1865, Krugersdorp
g.5. Gesina Sophia VREY, geb. 1868
g.6. Janetta Magdalena VREY, geb. 1872
Personal Details
|
|
Name:
|
Mrs Gesina Vrey
|
Other Names:
|
Mrs Cornelius
|
Born in camp?
|
No
|
Age died:
|
|
Died in camp?
|
No
|
Gender:
|
female
|
Race:
|
white
|
Marital status:
|
married
|
Nationality:
|
Transvaal
|
Unique ID:
|
46695
|
Camp
History
|
|
Name:
|
Johannesburg RC
|
Date arrival:
|
26/12/1900
|
Date departure:
|
20/12/1901
|
Reason departure:
|
transferred
|
Destination:
|
Krugersdorp
RC
|
Tent number:
|
RT 650
|
Name:
|
Krugersdorp RC
|
Age arrival:
|
62
|
Date arrival:
|
23/12/1901
|
Age departure:
|
62
|
Date departure:
|
04/07/1902
|
Reason departure:
|
1
MR & tent
|
Tent number:
|
1284
|
Farm
History
|
|
Name:
|
Holfontein
|
District:
|
Krugersdorp
|
Relationships
|
|
Mrs
Gesina Vrey (Mrs Cornelius)
|
|
is the wife of Mr Cornelius Vrey
|
|
Sources
|
|
Title:
|
DBC 71 Johannesburg CR
|
Type:
|
Camp
register
|
Location:
|
National
Archives, Pretoria
|
Reference No.:
|
71
|
Notes:
|
p.
51
|
Title:
|
DBC 79 Krugersdorp RC
|
Type:
|
Camp
register
|
Location:
|
TAB
|
Reference No.:
|
DBC
79
|
Notes:
|
p.127b
|
Title:
|
DBC 78 Krugersdorp RC
|
Type:
|
Camp
register
|
Location:
|
TAB
|
Reference No.:
|
DBC
78
|
Dates:
|
Apr
1901-
|
Notes:
|
p.V
134
|
(https://www.geni.com/people/Gezina-Vrey/6000000010553537400)
Kinders:
g.1. Catharina Magrietha VREY, geb. 1861
g.2. Dina Carolina VREY, geb. 1860, Prins Albert
g.3. Catharina Magrietha VREY, geb. 12/03/1864, Potchefstroom, oorl. 1888
g.4. Cornelis VREY, geb. 05/1865, Krugersdorp
g.5. Gesina Sophia VREY, geb. 1868
g.6. Janetta Magdalena VREY, geb. 1872
g.7. Gert Cornelis VREY, geb. 21/12/1873, Krugersdorp. oorl. 1948
g.8. Magdalena Hermina VREY, geb. 1875. oorl. 1969
g.9. Anna Helena VREY, geb. 1877, Krugersdorp, oorl. 1902
g.10. Susanna Petronella VREY, geb. 1880
g.11. Helena VREY, geb. 1882
g.12. Susanna Petronella VREY, geb. 1883, oorl. 1933