f.6. Helena Susanna Petronella NEL, geb. 03/09/1827, ged. 31/12/1827
f.6. Helena Susanna Petronella, geb. 03/09/1827,
ged. 31/12/1827, Somerset-Oos. Helena Susanna Petronella was die dogter van Jeremias Daniël Nel en Dina Johanna Adriana Strydom.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1878 nie.