f.4. Willem Andries Stephanus NEL, geb. 26/06/1821, ged. 08/06/1822
f.4. Willem
Andries Stephanus, geb. 26/06/1821, ged. 08/06/1822, Uitenhage x 04/08/1845 met Anna Maria Margaretha Susanna GOUWS, geb. 28/03/1824. Willem Andries Stephanus was die seun van Willem Andries Nel en Maria Elizabeth Joubert.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1853:
FAMILYSEARCH
Hy en sy gesin het aan die Groot Trek deelgeneem. In 1840 het hulle al in Natal gewoon. Hulle het tussen 1847 en Augustus 1853 na Magaliesburg in die ZAR verhuis.