f.2. Gerrit Cornelis Johannes NEL, geb. 23/06/1817, ged. 01/03/1818

f.2.  Gerrit Cornelis Johannes, geb. 23/06/1817, ged. 01/03/1818, Swellendam, oorl. 03/1873, Zanddrift, Waterberg, Tvl x 10/05/1835, Swellendam met Maria Elizabeth Magdalena VAN DEN BERG, oorl. 23/02/1879. 

Gerrit Cornelis Johannes was die seun van Willem Andries Nel en Maria Elizabeth Joubert.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1853:
FAMILYSEARCH

Hy en sy gesin het aan die Groot Trek deelgeneem.  Hulle het die Swellendam distrik verlaat en hulle in 1841 in Natal gaan vestig.


FAMILYSEARCH