f.12. Catharina Louisa NEL, geb. 06/04/1843, ged. 07/05/1843
f.12.
Catharina Louisa, geb. 06/04/1843, ged. 07/05/1843, Albanie. Catharina Louisa was die dogter van Jeremias Daniël Nel en Dina Johanna Adriana Strydom.
FAMILYSEARCH Albany baptisms 1831-1857
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1878 en sy word as ongetroud gelys.