h.3. Abraham Pieter,
geb. 21/11/1923, oorl. 03/08/2003, Kemptonpark x Gesie Catharina VAN RENSBURG.
Abraham Pieter was die seun van Hermias Cornelis Nieuwoudt Nel en Christina Alida Hendrikse.
Mias, Chrissie en kinders
Mias, Chrissie en kinders
Abraham Pieter
is met Gesie Christine van Rensburg getroud. Abraham Pieter het in 1941 by die Afrikaanse lugmag aangesluit en tot 1946 was
hy in die Noorde. Pieter en Gesie Nel het in
Germiston gewoon. Hulle het vier kinders.