h.2. Maria
Magdalena (Marietjie), geb. 19/04/1936 x Lawrence Andries KILIAN, geb.
23/04/1926.
Maria Magdalena was die dogter van Egbertus Johannes Nel en Anna Catharina Kotze.
Anna en Marietjie
Marietjie en Lawrence op hulle troudag
Marietjie se eerste en laaste babas is dood na geboorte. Hulle was altwee seuns. Haar ander kinders is Ernest, Bertus en Anine.
Anna en Marietjie
Marietjie en Lawrence op hulle troudag
Marietjie se eerste en laaste babas is dood na geboorte. Hulle was altwee seuns. Haar ander kinders is Ernest, Bertus en Anine.
Marietjie, Bertus en Ernest
Kinders:
i.1. Babaseuntjie KILIAN, geb & oorl. 02/04/1959
EGGSA
Northern Cape, Gordonia district, Augrabies padrooi 13
Nel cemetery
i.2. Ernest
Joseph KILIAN, geb. 22/07/1960.
i.3. Bertus Nel
(Bertus) KILIAN, geb. 27/12/1962, x Maria Susanna Hough, geb. 01/07/1963.
i.4. Anna
Catharina (Anione) KILIAN, geb. 18/01/1966, x Marius du Plessis, geb.
11/03/1965.
i.5. Babaseuntjie KILIAN, geb. 23/04/1969, oorl. 24/04/1969.
EGGSA
Northern Cape, Gordonia district, Augrabies padrooi 13
Nel cemetery