g.7.
Willem Johannes (Willem), geb. 30/11/1899, oorl. 30/03/1981, Barkly-Oos x
16/12/1929, Barkley-Oos met Gesina Catharina (Kittie) STAPELBERG, geb.
30/11/1912, Barkly Oos (van die plaas Saalboomspruit in Barclay-Oos), oorl.
11/07/1992, Bloemfontein,d.v. Hermanus Stephanus Stapelberg en Christina
Magdalena Greyvenstein. GCS ook getroud met Gideon Petrus Greyvenstein,
oorl. 10/08/1956.
Willem Johannes was die seun van Johannes Willem Nel en Anna Sophia Wilhelmina Berg.
Willem
het aan die onderwyskollege Wellington
as onderwyser studeer en hy was ‘n onderwyser in Barclay-Oos, waar hy ook
oorlede is.
Willie Nel
Willem Johannes Nel en Kitty Stapelberg