g.1. Abraham Pieter, oorl. 1902, Kenhardt.
Die oudste van hul kinders, Abraham Pieter is tydens
die Anglo-boereoorlog (1899-1902) aan koors, in ‘n tronk op Kenhardt
oorlede. Die seun was ongeveer twaalf
of dertien jaar oud toe hy dood is.
Abrham Pieter saam met sy pa Abraham Pieter Nel