Laufs eggenote

A
Arpin, Johannes Ardolf 

B
Bantjies, Johannes Jochemus Eduard 

C

D
Deysel, Maria Margaretha Petronella

E
Ehlers, Carolina Petronella

Engelbrecht, Valie

Erasmus, Lourens Daniel 

F
Fourie, Lodewyk Louis

G
Gerber, Martha Johanna

H

I

J
Jooste, Gertruida Catherina

K
Kriek, Carolina Petronella 

Koen, Cornelia Isabella Elizabeth

L
Leonard, Barend Johan Daniel

M
Mattheus, Gesina Helena 

Mouton, Barend Jacobus

N
Nel, Jacobus Gideon

Nel, Maria Christina Gertruida

O
Oberholster, Charel Jacobus

P
Pietersen, David Jacobus

Q

R
Rabie

Roux, Elizabeth 

S
Schultz, Johannes Petrus Louw 

Steyn, Stephanus Johannes

T
Truter, Johannes Petrus

U

V
Van de Vyver, Isaac Bartolomeus

Van de Vyver, Johanna Dorothea

Van der Westhuizen, Andries Adriaan

Van Heerden, Barend Jacobus

Van Rensburg, Marie Emmerentia 

Van Zyl, Elizabeth Catherina

Viljoen

W
Wentzel, Frederika Maria 

White, Maria Elizabeth

White, Susanna Matilda

Wilken, Gert G.

X

Y

Z

d.1. Hester Cornelia LAUFS, geb. 11/02/1907

d.1.  Hester Cornelia (Hetta),  geb. 11/02/1907, Langklip, oorl. 03/05/1994, Keimoes, x met Andries Adriaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/06/1899, Prieska, oorl. 03/02/1985, Neilersdrif, s.v.  Jacobus Hendrik van der Westhuizen en Hendrika Christina Wilhelmina Loots.

Hester Cornelia was die dogter van Daniël Mattheus Laufs en Gertruida Catharina Jooste.

Hetta se ouers het van voor 1907 af op Japie Lutz se grond, Langklip met vee gestaan.  Hier was Hetta in ‘n wa-tent gebore.  As kind was daar aan haar vertel dat sy ‘n bobbejaantjie was, wat hulle agter die koppie naby die wa-tent gevang het, in die seeppot gesit het en haaraf gemaak het.

Hester in Johannesburg by haar niggie (Mattheus) Sy het daar geleer hoe om klere te maak

Neilersdrift begraafplaas

d.2. Maria Margaretha Petronella LAUFS, geb. 12/07/1908, ged. 08/11/1908

d.2.  Maria Margaretha Petronella, geb. 12/07/1908, Lutsputs, ged. 08/11/1908, Upington, oorl. 08/08/1992, Upington, begr. Pretoria, x 24/09/1928, Keetmanshoop, S.W.A., met Johannes Petrus Louw SCHULTZ, geb. 19/09/1897, Rosynebos, dist. Kenhard, oorl. 11/09/1970, Bloemfontein, begr. Bloemfontein.  (By haar doop het Karel Frederik Laufs en Maria Margaretha Petronella Deysel as getuies geteken.)

Maria Margaretha Petronella was die dogter van Daniël Mattheus Laufs en Gertruida Catharina Jooste.

Johannes en Malie Schultz

Johannes Schultz het as kind soms by sy ooms en neefs op die plase gehelp en skape opgepas.  Op die ouderdom van 30 jaar was hy in diens van Jerome Le Riche in Kalkfontein (later Karasburg) as winkelier en dit was hier waar hy vir Malie Laufs ontmoet het.  Hy is in 1928 op Keetmanshoop met haar getroud.  Die gevolge van die Engelse oorlog met sy verskroeide aarde beleid, die rebellie, die runderpes en toe die groot droogte en die groot depressie (1929-1934) het egter hier vir Johannes en sy gesin ingehaal en toe niemand meer iets kon koop nie, is die winkel gesluit.  Hulle het na Boegoeberg verhuis, waar dit bekend was dat Generaal Hertzog se regering ’n besproeiingskema sou oprig om vir die talle verarmde Afrikaners ’n heenkome te bied.  Daar aangekom is Johannes aangestel as “Bosgrawer” en het hulle ’n tent in die Boskamp op Skerpioenpunt as huisvesting, bekend as “Beeskamp, Prieska”,  gekry.  Na die voltooiing van die Boegoeberg besproeiingskema is die arbeiders wat daaraan gewerk het, eerste gekeur om as proefhuurder ’n erf te kry en dan later, as die proefhuurperiode geslaagd was, daardie erf te kon koop.  Aan Johannes is erf nommer 830 toegeken.

Vier seuns is uit die huwelik van Johannes en Malie Schultz gebore:
e.1.  Johannes Petrus SCHULTZ, geb. 09/09/1929, Keetmanshoop, x met Dorothea Carolina Bronner, geb. 24/04/1935. (Twee kinders:  Francina Carolina (Ina);  Johannes Petrus (Hanke).
e.2.  Daniel Matheus SCHULTZ, geb. 18/02/1932, Boskamp Boegoeberg, Distrik Prieska, x 01/02/1958 met Edna Cilliers, geb. 21/09/1936, Twistniet Klerksdorp.  (Drie seuns:  Herman;  Andre;  Gerhard)
e.3.  Frans SCHULTZ, geb. 17/08/1933, Skerpioenpunt, x 28/11/1953 met Anna Cussielia van Zyl, geb. 02/07/1930.  (Vyf kinders:  Johannes;  Anna Cecilia;  Petrus Zacharias;  Frans Van Zyl;  Marius Gerrit)
e.4.  Karel SCHULTZ, geb. 25/07/1935, x 10/08/1957 met Daphne van der Walt, geb. 23/07/1938, hertrou met Susanna Aletta Catharina Venter, geb. 27/11/1944.  (Drie kinders:  Carol;  Patricia;  Leon)

d.3. Karel Frederik LAUFS, geb. 16/09/1910

d.3.  Karel Frederik, geb. 16/09/1910, oorl. 14/05/2001, x Johanna BOSMAN, geb. 27/08/1912,  oorl 21/01/1984.

Karel Frederik was die seun van Daniël Mattheus Laufs en Gertruida Catharina Jooste.

Karel Laufs in die ouetehuis op Vredenburg

Vier kinders is uit die huwelik gebore:
e.1.  Daniel Matheus (vroeg oorlede)
e.2.  Koos (waarskynlik Jacobus)
e.3.  Karel Frederik, geb. 24/04/1938, oorl. 29/05/2009
e.4.  Helena

Karel was ‘n baie sterk man toe hy jonk was.  Danie Schultz het vertel dat hy in 1953 saam met hom gaan jag het en dat hy ‘n koedoe koei ‘n entjie teen die hang af was, geskiet het.  Hy het homself blykbaar onder die bok ingewikkel en die bok man-alleen teen die hang uitgedra tot by sy bakkie.

‘n Verdere storie wat vertel word, is dat hy eendag sonder sy geweer by ‘n slagyster aangekom het waar hy ‘n tier (jagluiperd) met sy voorpoot in die slagyster gekry het.  Hy het al om die jagluiperd geloop, totdat hy hom aan die stert beetgekry en teen die hang opgesleep het, terwyl hy kort-kort ‘n klip opgetel het wat hy teen die dier se kop gooi het, totdat hy dood was.

Karel het sy laaste jare in Vredenburg in ‘n ouetehuis deurgebring.

EGGSA
Namibie. Bethanie

d.4. Johannes Petrus LAUFS, geb. 26/07/1913

d.4.  Johannes Petrus, geb. 26/07/1913, oorl. 29/01/1998 x met Elizabeth Catherina VAN ZYL, geb. 02/12/1925, geskei, c. 1963, xx Potgietersrus NN.

Johannes Petrus was die seun van Daniël Mattheus Laufs en Gertruida Catharina Jooste.

Kinders van Johannes Petrus:

e.1.  Daniël Mattheus, geb. 28/07/1945,  Mariental, S.W.A., ged. Betanien, S.W.A. x Elizabeth ROUX, geb. 27/07/1947, oorl. c. 2002.  
e.2. Gert Johannes, geb. 08/12/1948, Mariental, x Maria Christina Gertruida NEL, Windhoek S.W.A. 
e.3.  Dandelina Margaretha Jubelius, geb. 27/07/1953, Marydale, x 10/06/1972, Beaufort-Wes, met Johannes Jochemus Eduard BANTJIES, geb. 06/09/1950, oorl. 23/11/2002. 
e.4.   Johann, geb. 21 04 1955, Keetmanshoop, trou met Carolina Petronella EHLERS, geb. 18/01/1957, Kimberley. 
Tweede huwelik
e.5.  Tinus


EGGSA
Mpumalanga.  Evander main cemetery

d.5. Gertruida Catharina LAUFS, geb. 25/04/1916

d.5.  Gertruida Catharina (Gerrie), geb. 25/04/1916, oorl. 06/03/1982 x met Jacobus Gideon (Kobus) NEL, geb. 23/04/1906, oorl. 20/01/1993, s.v. Jacobus Johannes Gideon Nel en Dina Carolina Francina Claassen.

Gertruida Catharina was die dogter van Daniël Mattheus Laufs en Gertruida Catharina Jooste.

Gerrie en Koos Nel

Vier kinders is uit die huwelik gebore:
e.1.  Gertruida Catharina NEL, geb. 19/06/1939

e.2.  Sophia Laufs NEL

e.3.  Jacobus Gideon NEL

e.4.  Dina Carolina NEL, geb. 10/04/1948 x Japie Truter.

Hetta saam met Gerrie en Kobus en hulle kinders


EGGSA
Upington.  Keidebees main cemetery


d.6. Grieta LAUFS

d.6.  Grieta x Valie ENGELBRECHT

Grieta was die dogter van Daniël Mattheus Laufs en Gertruida Catharina Jooste.


Valie en Magrieta Engelbrecht en hulle kinders

Vier kinders is uit die huwelik gebore:

e.1.   Karel ENGELBRECHT

e.2.   Engela ENGELBRECHT

e.3.   Danie ENGELBRECHT

e.4.   Bennie ENGELBRECHT

Grieta se man was ‘n veeboer in Namibiê.  Hulle oudste seuntjie Karel, was die eerste kleinkind in die Engelbrecht familie.  Hy het eers laat  begin praat en was ook senuwee-agtig.  Soveel so dat, wanneer hy skrik, hy die Grootnaam gebruik.  In die begin was dit oulik, maar later het dit afstootlik geword.  Hetta het peper geneem en as hy so vloek het sy gedreig om dit in sy mond te gooi.  Later was hy so bang vir haar, dat wanneer hy vloek, hy gesê het:  “Hier kom sy alweer met die &@$*# peper”. 
 

d.7. Anna Martha LAUFS, geb. 18/07/1921

d.7. Anna Martha (Annie), geb.18/07/1921, Lutsputs, Keimoes, oorl. 11/04/2008, Welkom, begr.  16/04/2008, Brits, x 15/05/1939, Bethanie, S.W.A.  met Johannes Petrus TRUTER, geb. 03/08/1919, oorl. 02/12/1997, Brits.

Anna Martha was die dogter van Daniël Mattheus Laufs en Gertruida Catharina Jooste.


Johannes en Annie Truter

Drie kinders is uit die huwelik gebore:

e.1.  Hugo Johannes TRUTER, geb. 21/04/1942, oorl. 04/11/1988, Brits x Lucia NN.

e.2.  Daniel Mattheus Laufs TRUTER, geb. 26/03/1946 x Maria Catharina van Wyk, geb. 15/08/1947.

e.3.  Gerrie (Gertruida Catharina?) TRUTER, x Fredrich Kieck (woon Welkom).



d.8. Sophie Gertruida LAUFS, geb. 08/02/1925

d.8. Sophie Gertruida, geb. 08/02/1925, x 06/12/1941 met  Charel Jacobus OBERHOLSTER. (veeboer S.W.A., oorl. in die Kaap)

Sophia was die dogter van Daniël Mattheus Laufs en Gertruida Catharina Jooste.

Sophie en Johannes


c.1. Willem Albert LAUFS, geb. 23/02/1877

c.1.  Willem Albert, geb. 23/02/1877, ged. Aberdeen x 18/10/1904, Mosselbaai (RoodeElsrivier) met Susanna Matilda WHITE van Honingbosch.

Willem Albert was die seun van Willem Albert Laufs en Johanna Dorothea van der Vyver.

Kinders van Willem Albert Laufs en Susanna Matilda White:

d.1.  Willem Henry, geb. 05/05/1905, ged. 19/07/1905, Mosselbaai.

d.2.  Cornelia Isabella, geb. 11/09/1908, ged. 25/11/1908, Mosselbaai.

d.3.  Johanna Dorothea, geb. 23/05/1911, ged. 19/07/1911, Mosselbaai.

c.2. Izak Bartholomias LAUFS, geb. 12/07/1879, ged. 12/07/1879

c.2.  Izak Bartholomias, geb. 12/07/1879, ged. 12/07/1879, Aberdeen x 25/03/1902, Mosselbaai met Maria Elizabeth WHITE van Honingbosch, Mosselbaai.

Izak Bartholomias was die seun van Willem Albert Laufs en Johanna Dorothea van der Vyver.

Kinders van Izak Barholomias en Maria Elizabeth White:

d.1.  Willem Albert (Willem Andries in die doopregister), geb. 18/09/1902, ged. 19/11/1902, oorl. 21/12/1971, Brandwag, Mosselbaai.

d.2.  Cornelia Isabella Elizabeth, geb. 08/08/1904, ged. 28/09/1904, oorl. 23/12/1967 x FOURIE.

d.3.  Charles Henry, geb. 03/10/1906, ged. 13/01/1907, Mosselbaai, oorl. 13/06/1976, Brandwag, Mosselbaai x Mosselbaai met Marie Emmerentia VAN RENSBURG.

d.4.  Johanna Dorothea, geb. 16/04/1909, Mosselbaai.

c.3. Anna Susanna Catharina LAUFS, geb. 20/07/1881,ged. 21/08/1881

c.3.  Anna Susanna Catharina, geb. 20/07/1881, Aberdeen, ged. 21/08/1881.

Anna Susasnna Catharina was die dogter van Willem Albert Laufs en Johanna Dorothea van der Vyver.

c.4. Helena Gesiena LAUFS, geb. 19/03/1883, ged. 29/04/1883

c.4.  Helena Gesiena, geb. 19/03/1883, ged. 29/04/1883, Aberdeen x 05/01/1904, Mosselbaai met Barend Johan Daniel LEONARD van Hemelrood, Mosselbaai.

Helena Gesiena was die dogter van Willem Albert Laufs en Johanna Dorothea van der Vyver.

c.5. Johanna Willemina LAUFS, geb. 01/09/1884, ged. 05/10/1884

c.5.  Johanna Willemina, geb. 01/09/1884, ged. 05/10/1884, Aberdeen.

Johanna Willemina was die dogter van Willem Albert Laufs en Johanna Dorothea van der Vyver.

c.6. Daniël Mattheus LAUFS, geb. 12/11/1886, ged. 09/01/1887

c.6.  Daniël Mattheus, geb. 12/11/1886, ged. 09/01/1887, Aberdeen x 24/12/1907 Mosselbaai met Cornelia Isabella Elizabeth KOEN van Honingbosch, Mosselbaai.

Daniël Mattheus was die seun van Willem Albert Laufs en Johanna Dorothea van der Vyver.

Kinders:

d.1.  Ann Sarah, geb. 08/10/1908, ged. 25/11/1908, Mosselbaai

d.2.  Willem Albert, geb. 19/09/1910, ged. 04/02/1911, Mosselbaai

d.3.  Charles Henry, geb. 15/08/1912, ged. 20/10/1912, Mosselbaai x Maria Emmerentia VAN RENSBURG.

c.7. Dirk Johannes LAUFS, geb. 14/03/1889, ged/ 2304/1889

c.7.  Dirk Johannes, geb. 14/03/1889, ged. 23/04/1889, Aberdeen, oorl. 27/04/1945, begr Herbertsdale, dist. Mosselbaai x Mosselbaai met Carolina Petronella KRIEK.

Dirk Johannes was die seun van Willem Albert Laufs en Johanna Dorothea van der Vyver.

Kind van Dirk Johannes Laufs en Carolina Petronella Kriek:

d.1.  Anna Margaretha, geb. 18/11/1912, ged. 20/04/1913.

EGGSA
Herbertsdale main cemetery. Mosselbaai dist.


b.1. Johanna Wilhelmina LAUFS geb. 13/04/1841, ged. 02/05/1841

b.1.  Johanna Wilhelmina, geb. 13/04/1841, ged. 02/05/1841, Somerset-Oos, x met Lourens Daniel ERASMUS.

Johanna Wilhelmina was die dogter van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.

b.2. Johan Hendrik LAUFS, geb. 11/11/1842, ged. 11/12/1842

b.2.  Johan Hendrik, geb. 11/11/1842, ged. 11/12/1842, Somerset-Oos, x 1878, Aberdeen met Martha Johanna GERBER.

Johan Hendrik was die seun van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.

Kinders van Johan Hendrik en Martha Johanna Gerber:

c.1.  Daniel Matheus

c.2.  Christiaan Josefus Igbertus, geb. 17/09/1880

c.3.  Magdalena Maria, geb. 21/08/1884, ged. 16/11/1884, Aberdeen

c.4.  Gesina Helena, geb. 17/04/1887, ged. 07/08/1887


By die doop van Johan Hendrik was een van die vier getuies wat aangeteken was Johanna Gertruida Laufs, wat sekerlik Daniel Laufs se moeder of suster moes wees, omdat daar toe nog geen ander volwasse Laufs in Suid-Afrika was nie.  (Schultz, Daniel Matheus:  Die Laufs familie in Suid-Afrika)

Johan Hendrik het met Martha Johanna Gerber getrou en hulle het vier kinders gehad toe hulle in 1890 na Rustenburg vertrek het.  Rustenburg is in die huidige Noordwes provinsie geleë.  Noordwes is in 1994 gevorm deur die samevoeging van die ou Wes-Transvaal en die "tuisland" Bophuthatswana.  Die provinsie lewer ’n kwart van die land se goud. Graniet, marmer, vloeispaat en diamante word ook ontgin. Noordwes lewer sowat ’n derde van die land se mielies. Ander belangrike landbouprodukte in die suidelike en oostelike dele van die land is sonneblomolie, vrugte, tabak en katoen. Die westelike en noordelike dele het weer baie skaap- en beesplase.  (http://www.mieliestronk.com/provinsies.html)

(http://www.mieliestronk.com/provinsies.html)

b.3. Gesina Elena LAUFS, geb. 05/07/1845, ged. 10/08/1845

b.3.  Gesina Helena (Elena op doopinskrywing en huweliksertifikaat) geb. 05/07/1845, ged. 10/08/1845, Uitenhage, x 09/05/1864, Uitenhage met David Jacobus PIETERSEN.

 Gesina Helena was die dogter van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.

b.5. Willem Albert LAUFS, geb. 27/07/1849, ged. 25/11/1849

b.5.  Wilhelm Albert, geb. 27/07/1849, ged. 25/11/1849, Uitenhage, x Johanna Dorothea VAN DE VYVER.

Wilhelm Albert was die seun van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.

c.1.  Willem Albert, geb. 23/02/1877, ged. Aberdeen x 18/10/1904, Mosselbaai (RoodeElsrivier) met Susanna Matilda WHITE (Honingbosch).

c.2.  Izak Bartholomias, geb. 12/07/1879, ged. 12/07/1879, Aberdeen x 25/03/1902, Mosselbaai met Maria Elizabeth WHITE (Honingbosch) Mosselbaai.

c.3.  Anna Susanna Catharina, geb. 20/07/1881, Aberdeen, ged. 21/08/1881.

c.4.  Helena Gesiena, geb. 19/03/1883, ged. 29/04/1883, Aberdeen x 05/01/1904, Mosselbaai met Barend Johan Daniel LEONARD (Hemelrood, Mosselbaai).

c.5.  Johanna Willemina, geb. 01/09/1884, ged. 05/10/1884, Aberdeen.

c.6.  Daniël Matheus, geb. 12/11/1886, ged. 09/01/1887, Aberdeen x 24/12/1907 Mosselbaai met Cornelia Isabella Elizabeth KOEN (Honingbosch, Mosselbaai)

c.7.  Dirk Johannes, geb. 14/03/1889, ged. 23/04/1889, Aberdeen, oorl. 27/04/1945, begr Herbertsdale, dist. Mosselbaai x Mosselbaai met Carolina Petronella Kriek.

b.6. Sibella Christina LAUFS, geb. 18/10/1851, ged. 17/11/1851

b.6.  Sibella Christina, geb. 18/10/1851, ged.17/11/1851 Uitenhage, oorl. c 1874 x c. 1871 met Isaac Bartolomeus VAN DE VYVER, geb. 07/07/1874.

Sibella Christina was die dogter van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.


Kinders:

c.1.  Daniel Marthinus Crawford VAN DE VYVER, geb. 1871, Uitenhage.

b.7. Hester Cornelia LAUFS, geb. 02/05/1854, ged. 15/08/1854

b.7.  Hester Cornelia, geb. 02/05/1854, ged. 15/08/1854, Uitenhage, x 11/06/1877, Aberdeen met Barend Jacobus VAN HEERDEN, wew, geb. 24/02/1822, Aberdeen EC, oorl. 13/05/904 (85) Keimoes, s.v. Willem Frederick van Heerden en Maria Aletta.

Hester Cornelia was die dogter van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.




Foto:  Geni

Kinders van Hester Cornelia Laufs en Barend Jacobus van Heerden:


c.1.  Helena Gesina VAN HEERDEN, geb. 01/01/879, Murraysburg, WC oorl. 04/07/1965 (86) Wilgenhoutsdrif, Gordonia, Noord-Kaap x Hendrik Johannes Kuhn.














Foto:  Geni

c.2.  Daniel Mattheus VAN HEERDEN, geb. 02/03/1885

c.3.  Maria Aletta VAN HEERDEN, geb. 15/12/1886

c.4.  Jacoba Johanna VAN HEERDEN, geb. 11/06/1888, oorl. 24/02/889 (8 maande)

c.5.  Carel Jacobus VAN HEERDEN, geb. 27/11/1889

c.6.  Johannes Hendrik VAN HEERDEN, geb. 2/10/1891

c.7.  Hester Cornelia Sophia VAN HEERDEN, geb. 29/09/1895


b.8. Wilhelmina Hermina LAUFS, geb. 21/09/1856, ged. 18/02/1857

b.8.  Wilhelmina Hermina, geb. 21/09/01856, ged. 18/02/1857 Uitenhage, oorl. 13/03/1929 x 20/03/1877, Aberdeen met Barend Jacobus MOUTON, geb. 19/09/1856, oorl. 25/07/1919.

Wilhelmina Hermina was die dogter van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.


EGGSA
Nieu-Bethesda old cemetery. Oos-Kaap

b.9. Cornelia Catharina LAUFS, geb. 19/08/1861, ged. 28/11/1861

b.9.  Cornelia Catharina, geb. 19/08/1861, ged. 28/11/1861, Uitenhage, x 17/10/1881, Aberdeen met Stephanus Johannes STEYN.

Cornelia Catharina was die dogter van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.

b.10. Fredrika Elizabeth Jacoba LAUFS, geb. 28/11/1866, ged. 01/02/1967

b.10.  Frederika Elizabeth Jacoba, geb. 28/11/1866, ged. 01/02/1867 Uitenhage.

Frederika Elizabeth Jacoba was die dogter van Daniël Laufs en Gesina Helena Mattheus.